Brekende Nuus
Afrikaans

Vrou wat vermis raak, oorlede

Sy het by SPAR Valyland uitgestap en is nie weer lewendig gesien nie.

Vrou vermis
Foto Samantha Grobbelaar

Melanie Anne Stenger (56) wat Saterdag 28 Januarie 2023 om 13:00 vermis geraak het, se liggaam is gevind.

Sy het by SPAR Valyland, Vishoek, uitgestap en is nie weer lewendig gesien nie.

Samantha Grobbelaar het die hartseer nuus met Nuusflits gedeel. Sy het bevestig dat haar ma nie aan natuurlike oorsake oorlede is nie, maar het ook gevra dat hul privaatheid gerespekteer moet word.