Laaste daggie van kardio vir die week. Ons het ’n 550 gedoen, was beslis een van die beter dae vir die week.
Nou lê die naweek voor. Maandag is weer weeg en meet, so ek is reg vir hom!
Laaste daggie van kardio vir die week. Ons het ’n 550 gedoen, was beslis een van die beter dae vir die week.
Nou lê die naweek voor. Maandag is weer weeg en meet, so ek is reg vir hom!
Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.