Lees ook: Israel sal self besluit hoe dit gaan reageer op Iran se aanval – Netanyahu
IRAN. – Die VSA beweer Israel het Iran vanoggend aangeval.
Iran se lugverdedigingsisteme het vanoggend in verskeie plekke aangegaan na ontploffings naby Isfahan gehoor is.
Israel het nog geen kommentaar oor die beweerde aanval gemaak nie.
Die olieprys het na die aanval gestyg .
Bronne: CNN, City AM, Outlook India
Lees ook: Israel sal self besluit hoe dit gaan reageer op Iran se aanval – Netanyahu