Israel sal self besluit hoe dit gaan reageer op Iran se aanval – Netanyahu

Lees ook :

Israel sal self besluit hoe dit gaan reageer op Iran se aanval – Netanyahu
Israel sal self besluit hoe dit gaan reageer op Iran se aanval – Netanyahu fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Israel beplan moontlik aanval op Iran

ISRAEL. – Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het gesê sy land sal self besluit hoe dit op die aanval deur Iran gaan reageer.

Dit volg na verskeie wêreldleiers Israel versoek het om selfbeheer uit te oefen en hulle nie aan te val nie.

Die Israeliese weermag het gesê hulle gaan reageer op Iran se aanval van verlede naweek. Iran het vuurpyle en hommeltuigaanvalle op Israel geloods na Israel die  Iranse konsulaat in Sirië aangeval het.

Israel het ook bomme laat val op talle “teikens” in Gaza waar 2.4 miljoen mense gehuisves is.

Bronne: EWN, ECR, Jacaranda FM

Lees ook: Israel beplan moontlik aanval op Iran

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief