VSA-huis van verteenwoordigers stel 33 295 bladsye van Jeffrey Epstein-dokumente vry

Lees ook :

VSA huis van verteenwoordigers stel 33 295 bladsye van Jeffrey Epstein dokumente vry fotokrediet: X

VSA. – Die Amerikaanse huis van verteenwoordigers het 33 295 bladsye van die Jeffrey Epstein-dokumente van die federale ondersoek vrygestel.

Lees ook: Jeffrey Epstein-hofdokumente moet vrygestel word

Die dokumente sluit inligting oor vlugte op sy privaat vliegtuig, beeldmateriaal van die tronk, hofdokumente, opnames en e-posse in.

Republikeine en Demokrate het albei gesê daar is nie veel nuwe inligting vrygestel nie en dat dit onduidelik is of die justisiedepartement ander Epstein-rekords weerhou.

Bronne: BBC, New York Times, CBS News

Lees ook: Jeffrey Epstein-hofdokumente moet vrygestel word

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief