Brekende Nuus
Afrikaans

VSA kan toeriste vra vir 5 jaar se sosialemedia-inligting voor hulle land inkom

VSA kan toeriste vra vir 5 jaar se sosiale media inligting voor hulle toegang tot land kry
VSA kan toeriste vra vir 5 jaar se sosiale media inligting voor hulle toegang tot land kry

VSA. – Amerikaanse owerhede het voorgestel dat toeriste van verskeie lande eers vyf jaar se geskiedenis van hulle sosiale media gee voordat hulle in die land toegelaat word.

Lees ook: Regter beslis Ghislaine Maxwell-hofdokumente kan vrygestel word

Onder dié voorstel moet mense ook hulle telefoonnommers en adresse gee wat in die laaste vyf en 10 jaar onderskeidelik gebruik is, asook meer inligting oor hulle familielede.

Donald Trump, Amerikaanse president, het gesê hy glo nie die voorstel sal lei tot ‘n afname in toeriste nie en het gesê: “Ons wil net hê mense moet hierheen kom … Ons soek veiligheid. Ons soek sekuriteit. Ons wil seker maak ons laat nie die verkeerde mense by ons land inkom nie”.

Bronne: BBC, USA Today, CBS News

Lees ook: Regter beslis Ghislaine Maxwell-hofdokumente kan vrygestel word