VSA kanselleer burgerskapseremonies vir mense van lande waarheen reis verban is

Lees ook :

VSA kanselleer burgerskapseremonies vir mense van lande op reis-verban lys

VSA. – Die VSA het  die burgerskapseremonies waartydens mense ingesweer word as Amerikaanse burgers vir mense afkomstig van lande waarheen reis verban is, gestop.

Lees ook: Trump verban burgers van meer as 40 lande van reis na VSA

Die seremonies, wat later die week sou plaasvind, is gekanselleer vir burgers van Venezuela, Iran en Afghanistan.

Dit volg nadat die VSA ‘n pouse ingestel het op alle immigrasie-aansoeke vir burgers van die lande op die lys nadat twee nasionale wagte in Washington geskiet is deur ‘n Afghaanse vlugteling wat in die VSA was as deel van ‘n program om Afghaanse burgers wat met VSA-magte gewerk het, te beskerm.

Bronne: BBC, CBS News, ABC News

Lees ook: Trump verban burgers van meer as 40 lande van reis na VSA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief