VSA skort vlugte na Haïti op na aanvalle op vliegtuie

Lees ook :

VSA skort vlugte na Haïti op na aanvalle op vliegtuie
VSA skort vlugte na Haïti op na aanvalle op vliegtuie fotokrediet: Canva

Lees ook: Haïti se voormalige presidentsvrou aangekla van man se sluipmoord

HAITI. – Die Amerikaanse lugvaartreguleerder het vlugte na Haïti vir minstens 30 dae opgeskort ná drie vuurwapenaanvalle op vliegtuie wat probeer opstyg en land het, Maandag voorgekom het.

Vliegtuie van JetBlue, Spirit en American Airlines is Maandag deur koeëls getref terwyl hulle naby Haiti gevlieg het.

Die Amerikaanse ambassade in Haïti het gesê hulle is “bewus van bendes wat reis van en na die hoofstad Port-au-Prince probeer blokkeer”. Dit volg na ‘n nuwe eerste minister in Haïti aangestel is.

Bronne: BBC, The Independent, CNN

Lees ook: Haïti se voormalige presidentsvrou aangekla van man se sluipmoord

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief