VSA vra China om Iran te verhoed om Straat van Hormuz toe te maak

Lees ook :

VSA vra China om Iran te keer van Strait of Hormuz toemaak fotokrediet: X

VSA. – Marco Rubio, die Amerikaanse minister van binnelandse sake, het China gevra om Iran te keer om die strategiese Straat van Hormuz, een van die belangrikste verskeeproetes van ruolie, toe te maak.

Lees ook: ‘As jy die oorlog begin, sal ons dit klaarmaak’ sê Iran oor Amerikaanse bomaanvalle

Dit volg ná Iran se parlement ’n plan om die Straat toe te maak goedgekeur het, wat die vervoer van olie na ander lande sal keer en die ekonomie sleg sal beïnvloed. Die plan moet nog deur die Supreme National Security Council goedgekeur word.

Rubio het tydens ’n onderhoud gesê: “Ek moedig die Chinese regering aan om Iran te skakel oor die Straat, want hulle is afhanklik van die Straat vir hulle olie. As Iran die Straat toemaak, sal dit ekonomiese selfdood wees vir hulle. En ons kyk vir opsies om daarmee te werk, maar ander lande moet ook daarna kyk, want dit gaan ander lande se ekonomieë baie erger seermaak as ons s’n.”

Bronne: BBC, The Indian Express, The Straits Times

Lees ook: ‘As jy die oorlog begin, sal ons dit klaarmaak’ sê Iran oor Amerikaanse bomaanvalle

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief