Vyf grensposte weens vloede gesluit

Lees ook :

Foto: Cross Border Road Transport Agency

LIMPOPO. – Altesaam vyf grensposte se dienste is vanaf Maandag om 17:00 tydelik weens vloede opgeskort.

Volgens die Cross Border Road Transport Agency het die grensbestuursowerheid (BMA) die grensposte by Stockpoort, Makgobistad, Bray, Groblersbrug en Pontdrif tydelik gesluit.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief