Vyf in hegtenis, insluitend assistent, vir Matthew Perry se dood

Lees ook :

Vyf in hegtenis, insluitend assistent, vir Matthew Perry se dood
Vyf in hegtenis, insluitend assistent, vir Matthew Perry se dood fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Verdagtes in hegtenis geneem vir Matthew Perry se dood

LOS ANGELES. – Vyf mense is vir die dood van Matthew Perry in hegtenis geneem, insluitend sy assistent en twee dokters. ’n Makelaar en Noord-Hollywoodse dwelmhandelaar, bekend as “die Ketamine Queen”, is ook vasgetrek..

Die vyf mense is in hegtenis geneem omdat hulle Perry glo van ketamien voorsien het en sy dwelmverslawing uitgebuit het vir geld.

Perry is in Oktober 2023 dood gevind in sy warmwaterbad met ketamien in sy sisteem.

Bronne: Filmibeat, The Independent, EWN

Lees ook: Verdagtes in hegtenis geneem vir Matthew Perry se dood

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief