Vyf mense dood na erge reën in Limpopo

Lees ook :

Vyf mense dood na erge reën in Limpopo fotokrediet: Canva

Lees ook: Wees vandag swaar reën, donderstorms en oorstromings te wagte

LIMPOPO. – Vyf mense is dood na swaar reën dele van Limpopo getref het.

Drie mense het op NuweJaarsdag in die Phalalarivier verdrink. Een was ’n volwassene wat besig was om vis te vang en die ander twee was minderjariges wat geswem het. Net twee van die drie liggame is tot dusver gevind.

Nog twee seuns, beide 16 jaar oud, het in die Levuvhurivier verdrink terwyl hulle in die water gespeel het. Albei seuns se liggame is gevind.

Bronne: IOL, Jacaranda FM, SABC

Lees ook: Wees vandag swaar reën, donderstorms en oorstromings te wagte

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief