Vyf mense lewend gevind 33 uur na Egiptiese seiljag sink

Lees ook :

Vyf mense lewend gevind 33 uur na Egiptiese seiljag sink
Vyf mense lewend gevind 33 uur na Egiptiese seiljag sink fotokrediet: Canva

Lees ook: Egiptiese seiljag sink, 16 mense vermis

EGIPTE. – Vyf mense is na 33 uur lewend op die gesonke Egiptiese seiljag gevind.

Die vyf mense is Dinsdagoggend lewend gevind in ’n vertrek wat nog nie onder water was nie. Daar was 44 mense aan boord van die Sea Story-seiljag toe dit gesink het ná dit in rowwe see beland het.

Die liggame van vier mense is ontdek en sewe word nog vermis.

Bronne: The Sun, BBC, Sky News

Lees ook: Egiptiese seiljag sink, 16 mense vermis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief