Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing oor hewige donderstorms vir vandag uitgereik.

Lees ook: Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Die waarskuwing is geldig vir dele van Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael en skade aan infrastruktuur. Nog ‘n gevaar is bome wat omval.

Die weerdiens waarsku mense om lopende water en oorstroomde paaie te vermy.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief