Brekende Nuus
Afrikaans

Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik

Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik

fotokrediet: SAWD
Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie geel vlak 2-waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik.

Lees ook: Verskeie mense beseer ná 7.5-aardbewing in Japan

Die waarskuwing is geldig vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat, Limpopo, Mpumalanga, die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal.

Daar is ‘n moontlikheid van hael, oorstromings, sterk wind en bome wat omval.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Verskeie mense beseer ná 7.5-aardbewing in Japan