Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwing oor donderstorms uitgereik vir vandag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 1-waarskuwing vir erge donderstorms vir Cofimvaba, Lady Frere, Ncobo, Barkly-Oos, Maclear, Matatiele en Ntabankulu uitgereik.

Lees ook: Verskeie mense oorlede nadat militêre vliegtuig op skool neerstort

Mense word gewaarsku oor moontlike oorstromings en word gevra om laagliggende brûe te vermy en om nie riviere oor te steek nie.

Reën is vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mpumalanga voorspel. Sneeu is moontlik in dele van die Oos-Kaap.

Bronne: SAWD

Lees ook: Verskeie mense oorlede nadat militêre vliegtuig op skool neerstort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief