Brekende Nuus
Afrikaans

Waarskuwing oor oorstromings in Kaapstad

Waarskuwing oor oorstromings in Kaapstad

fotokrediet: X
Waarskuwing oor oorstromings in Kaapstad fotokrediet: X

Die Stad Kaapstad het op X gewaarsku daar is tans oorstromings in Kaapstad. Verskeie strate en paaie is deur die oorstromings geraak.

Lees ook: Waarskuwings oor wind, deinings en sneeu vir vandag uitgereik

Nog geen paaie is gesluit nie, maar bane is vir veiligheid toegemaak.

Owen-weg in die oostelike rigting na 35ste Laan, Elsiesrivierlaan en die linkerbaan van die Strandfonteinpad noord by Klipweg is gesluit.

Bronne: City of Cape Town

Lees ook: Waarskuwings oor wind, deinings en sneeu vir vandag uitgereik