Powerball uitslae vir 20 Mei 2025
Boerpotte: PowerBall: R62 miljoen PowerBallPLUS: R4 miljoen Uitslae: PowerBall: 13, 26, 31, 32, 47. Powerball: 18. PowerBall Plus: 01, 17, 23, 32, 48. Powerball:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,907 op Tuesday 20 May 2025.
Boerpotte: PowerBall: R62 miljoen PowerBallPLUS: R4 miljoen Uitslae: PowerBall: 13, 26, 31, 32, 47. Powerball: 18. PowerBall Plus: 01, 17, 23, 32, 48. Powerball:…
Lede van Gift of the Givers het op 18 Mei in Knysna teëspoed gekry deurdat ‘n baksteen na een van hulle voertuie gegooi is…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het hul weerwaarskuwings vir vandag opdateer en het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën met moontlike oorstromings vir die Wes-Kaap…
Die vervoerwerkersvakbond (Untu) het gedreig om Donderdag te staak as die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) nie ’n nuwe salarisverhogingaanbod maak nie.…
VSA. – Donald Trump het Maandag gesê vredesamesprekings tussen Rusland en Oekraïne sal “onmiddellik” plaasvind ná ’n oproep Maandag met Wladimir Poetin. Lees ook:…
GAUTENG. – ‘n Skietery het vanoggend (Dinsdag) by die Meyerton-taxistaanplek tussen twee veiligheidsmaatskappye uitgebreek. Die polisie sê daar is nie soos wat berig word…
DURBAN. – Die eThekwini-munisipaliteit het aangekondig drie strande is in Durban gesluit oor hoë vlakke van e-coli in die water. Lees ook: eThekwini-munisipaliteit sluit…
Die Stad Kaapstad het op X gewaarsku daar is tans oorstromings in Kaapstad. Verskeie strate en paaie is deur die oorstromings geraak. Lees ook:…
OOS-KAAP. – ‘n Vrou (32) is Maandag vir haar beweerde betrokkenheid by haar kleuterdogter (3) se dood in hegtenis geneem. Sy het glo 30…
Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Stedelike Mobiliteit het bevestig dat hulle voortgaan met verskeie maatreëls om die impak van gevaarlike bestuur en onbeheerste…