Waarskuwing oor swaar reën vir vandag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwing oor erge reën uitgereik vir vandag fotokrediet: Canva

Lees ook: Tropiese storm nader Mosambiek

Die Saws het verskeie waarskuwings vir swaar reën vir vandag uitgereik. ’n Oranje vlak 5-waarskuwing vir erge reën geld vir Mpumalanga en Limpopo.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën is vir dele van Gauteng uitgereik.

Die publiek word herinner om die weer in hulle omgewing dop te hou vir enige verandering en om nie tydens reën lopende water te probeer oorsteek nie.

Bronne: Saws

Lees ook: Tropiese storm nader Mosambiek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief