Nuusflits Uitgawe 1,842 — Sunday 16 March 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,842 op Sunday 16 March 2025.
Trump verban burgers van meer as 40 lande van reis na VSA
VSA. – Donald Trump is van plan om burgers van sowat 41 lande te verbied om na die VSA te reis. Baie van dié…
Verdagte in hegtenis geneem wat glo meisie (17) ontvoer en vermoor
KANYAMAZANE. – ’n Verdagte (23) is in hegtenis geneem na hy glo ’n meisie (17) ontvoer en vermoor het. Lees ook: Ontvoerde sakeman gered…
Ontvoerde sakeman gered, verdagte in hegtenis
JOHANNESBURG. – ’n Portuguese sakeman wat op 11 Maart vir ’n losprys ontvoer is na hy ’n werknemer in Rewlatch afgelaai het, is gisteroggend…
Twee mense in KZN dood in oorstromings
KZN. – Twee mense is in KwaZulu-Natal in die onlangse oorstromings dood. Die liggaam van ’n vrou (21) is Saterdag in ’n rivier in…
VSA skors SA-ambassadeur oor kommentaar op Trump
VSA. – Die VSA het die Suid-Afrikaanse ambassadeur in die VSA, Ebrahim Rasool, geskors na hy tydens ’n webinar Donald Trump en die Make…
Waarskuwing uitgereik oor donderstorms
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms en moontlike oorstromings vir die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik. Lees ook: Ses…