WES-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het vandag ‘n geel vlak2-waarskuwing vir erge reën met moontlike oorstromings vir die Wes-Kaap uitgereik.
Lees ook: Reën, sneeu voorspel tot Dinsdag
Daar is ook ’n kouefront op pad wat na verwagting môre sal begin en tot Dinsdag sal aanhou. Reën en sneeu met gepaardgaande yskoue temperature word vir die land voorspel.
Bronne: SAWD
Lees ook: Reën, sneeu voorspel tot Dinsdag





