Waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Donderstormwaarskuwing vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir KwaZulu-Natal en Mpumalanga vir vandag uitgereik.

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 7 September 2025

Die waarskuwing is geldig vir Kokstad, Umzimkhulu, Underberg, Donnybrook, Impendle, Mooirivier, Royal Nasionale Park, Pomeroy, Nkandla, Nqutu, Ulundi, Abaqulusi, Utrecht, Paulpietersburg, uPhongolo, Amersfoort, Piet Retief, Standerton, Ermelo, Middelburg en Mbombela.

Mense word herinner om lopende water en laagliggende brûe te vermy en om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 7 September 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief