Daily lotto uitslae vir 8 September 2025
Boerpot: R480 000 Uitslae: 06, 08, 12, 14, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,018 op Monday 8 September 2025.
Boerpot: R480 000 Uitslae: 06, 08, 12, 14, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
GAUTENG. – Raymond Steven Jan-Erick Smith (37) van Proklamasieheuwel is deur die Pretoria-hooggeregshof tot twee keer lewenslank, vir die moord op Grant Cantello (47)…
KWAZULU-NATAL. – ’n 31-jarige man,’n werklose bouer en pa van ’n minderjarige dogter, is Maandagoggend deur ‘n taxi na die Rusa-hoofkantoor geneem, nadat hy…
MPUMALANGA. – Drie mense is Saterdagaand dood toe ’n Volkswagen Polo op die N4-tolpad tussen Karino en die Valencia-wisselaar buite Mbombela (Nelspruit), agter in…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms is vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik. Lees…
GAUTENG. – Twee verdagtes, ‘n plaaslike hoofman (55) en ‘n sluipmoordenaar (23), is binne ‘n week vandat 121 dossiere wat op 28 Augustus na…
JERUSALEM. – Ses mense is dood en verskeie is beseer ná ’n skietery vanoggend op ’n bus by ’n kruising naby die noordelike ingang…
Dis bekend dat fetale alkoholspektrumversteuring (FASV) by kinders veroorsaak word deur ma’s wat tydens hul swangerskap gedrink het. ʼn Nuwe internasionale studie, waaraan navorsers…
Die Kaapstadse direktoraat vir water en sanitasie het aangekondig watertoevoer sal vanaf 9 September tot 11 September in sekere gebiede onderbreek word vir beplande…
NIGERIЁ. – Sowat 60 mense is Vrydagnag dood nadat Boko Haram-militante ’n dorpie in Nigerië aangeval het. Lees ook: Hoethi-rebelle tref Israeliese lughawe in…