Waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwing vir donderstorms uitgereik vir vandag fotokrediet: Canva

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms is vir vandag vir die Vrystaat en oostelike dele van die Noord-Kaap uitgereik.

Lees ook: Kouefront begin vandag in sentrale en oostelike dele van die land

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het teen ’n moontlikheid van oorstromings en hael gewaarsku.

’n Kouefront is vanaf vandag in die sentrale en oostelike dele van die land te wagte, met sneeu wat vir die Oos-Kaap en Lesotho voorspel is.

Mense word herinner om laagliggende brûe en lopende water te vermy en om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bronne: SAWD

Lees ook: Kouefront begin vandag in sentrale en oostelike dele van die land

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief