Lotto uitslae vir 6 Augustus 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 03, 05, 18, 26, 31, 49. Bonus: 22. Lotto Plus 1: 03, 08, 19, 24, 45, 52. Bonus: 31. Lotto Plus 2: 02, 05, 06, 15, 35, 36. Bonus: 28.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,985 op Wednesday 6 August 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 03, 05, 18, 26, 31, 49. Bonus: 22. Lotto Plus 1: 03, 08, 19, 24, 45, 52. Bonus: 31. Lotto Plus 2: 02, 05, 06, 15, 35, 36. Bonus: 28.…
Waarskuwing! Die video kan sensitiewe lesers ontstel. WES-KAAP. – Die Brackenfell-polisie het ‘n saak van roof vir ondersoek geregistreer nadat ‘n e-hailing-bestuurder Dinsdag omstreeks…
Bespreek die lokaal by die Horseshoe Motel in Augustus vir slegs R230 per persoon per dag. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832…
Die nasionale raad van dierebeskermingsverenigings (NDBV) het bevestig dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) besluit het om nie voort te gaan met vervolging in ’n…
KOHISTAN, PAKISTAN. – Die liggaam van ’n man wat sedert 1997 vermis is, is in Kohistan, Pakistan, in ’n smeltende gletser gekry. Lees ook:…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man is Maandag in die vroeë oggendure in Zwelisha elf keer geskiet en gewond, terwyl sy vriend doodgeskiet is. Reaction Unit…
’n Gelukkige speler het gisteraand R124 602 697.30 met die Powerball-boerpot gewen. Ithuba het aangekondig die wenner het aan die Powerball deur middel van die Absa-banktoep…
Madelein Rust (58), bekende SA-skrywer, het vanoggend na ‘n lang kankerstryd in haar slaap gesterf. Huldeblyke stroom op sosiale media in. Ilse Salzwedel, mede-skrywer,…
GAUTENG. – Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het Nontsikelelo Sisulu, departementshoof, en Mduduzi Malope, die finansiële hoof van die departement van gemeenskapsveiligheid, Dinsdag…
VRYSTAAT. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) bevestig dat Jan Gysbert Maritz (57), ’n prokureur van Welkom, deur die Bloemfontein-hof op 16 klagtes van ernstige…