Brekende Nuus
Afrikaans

Waarskuwing vir erge reën vir KZN uitgereik

Waarskuwing vir erge reën vir KZN uitgereik

fotokrediet: Canva
Waarskuwing vir erge reën vir KZN uitgereik fotokrediet: Canva

Lees ook: Weerdiens waarsku oor donderstorms

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2- en oranje vlak 5-waarskuwing vir erge reën vir KwaZulu-Natal uitgereik.

Mense word gewaarsku om versigtig te wees op die pad en om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Weerdiens waarsku oor donderstorms