Waarskuwing vir erge sneeu vir Wes-Kaap en Noord-Kaap uitgereik

Lees ook :

Waarskuwings vir erge sneeu uitgereik vir Wes-Kaap en Noord-Kaap
Waarskuwings vir erge sneeu uitgereik vir Wes-Kaap en Noord-Kaap fotokrediet: X

Lees ook: Wees gereed vir koue, reën en sneeu die naweek

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n vlak 5-waarskuwing vir erge sneeu vir die Wes-Kaap en vir die Noord-Kaap uitgereik.

Sneeu word ook verwag oor die Kaapse Wynlande, Sederberg, Stellenbosch, Paarl, Sentraal- en Klein-Karoo.

Motoriste word gewaarsku om versigtig in die uiterste weerstoestande te wees.

Bronne: IOL, SABC News, SAWS

Lees ook: Wees gereed vir koue, reën en sneeu die naweek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief