Man wat glo oor lemoen oor kind ry, weer in hof
WES-KAAP. – Christoffel Stoman (70), wat glo op op 20 September met ‘n voertuig oor Khwezi Jantjies (6) gery het, het vandag vir borg…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,675 op Monday 30 September 2024.
WES-KAAP. – Christoffel Stoman (70), wat glo op op 20 September met ‘n voertuig oor Khwezi Jantjies (6) gery het, het vandag vir borg…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Plaaslike visserman se liggaam is vandag gevind nadat hy Donderdag in ‘n dam in the Nyoni-area vermis geraak het. Samantha Meyrick…
VRYSTAAT. – Die 29-jarige Ashley van Wyk is Sondagoggend met verskeie steekwonde aan sy bolyf dood aangetref in Wellemsestraat, Sandersville, Heilbron. Twee broers is…
OOS-KAAP. – Nompelo Maloyi (37) en Yithulwazi “Lwazi” Kay (35) is deur die hooggeregshof in die provinsie vir moord met voorbedagte rade gevonnis. Die…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Jong blouaap wat met ‘n wond by ‘n huis in Shadrylaan in La Mercy aangetref en gehelp is, moes van kant…
Lees ook: Wees gereed vir koue, reën en sneeu die naweek Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n vlak 5-waarskuwing vir erge sneeu vir die Wes-Kaap…
Lees ook: 17 mense doodgeskiet in Lusikisiki Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir Oktober bekend gemaak. 93-oktaan petrol…
Lees ook: 17 mense doodgeskiet in Lusikisiki LUSIKISIKI. – Die SAPD het die name bekendgemaak van die 18 slagoffers wat die naweek dood is…
NOORDWES. – Twee verdagtes, onderskeidelik 35 en 37 jaar oud, wat glo Vrydag in die proses was om vermoedelike gouddraende materiaal te raffineer, is…
KWAZULU-NATAL. – Twee passasiers het gesterf en ongeveer 20 het beserings opgedoen toe ‘n bus en ‘n bakkie Sondagaand net voor middernag in Durban…