Brekende Nuus
Afrikaans

Waarskuwing vir onstuimige wind vir vandag uitgereik

Waarskuwing vir onstuimige wind vir vandag uitgereik

fotokrediet: SAWD
Waarskuwing vir onstuimige wind vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind vir die kusgebied van die Wes-Kaap, Oos-Kaap asook vir dele van die Noord-Kaap vir vandag uitgereik.

Lees ook: Polisie ondersoek moord op drie mans in Mfuleni

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Polisie ondersoek moord op drie mans in Mfuleni