Brekende Nuus
Afrikaans

Waarskuwing vir sneeu in verskeie provinsies uitgereik

Waarskuwing vir sneeu in verskeie provinsies uitgereik

fotokrediet: Skermgreep
Waarskuwing vir sneeu in verskeie provinsies uitgereik fotokrediet: Skermgreep

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n vlak 6-waarskuwing vir sneeu vir verskeie provinsies in Suid-Afrika uitgereik.

Die waarskuwing sal tot Dinsdag geld.

Sneeu word in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Lesotho, Noord-Kaap en Vrystaat verwag.

Bronne: The South African, OFM, SA People, SAWS