Waarskuwing vir swaar reën vir Limpopo, Mpumalanga uitgereik

Lees ook :

Waarskuwing vir swaar reën uitgereik vir Limpopo, Mpumalanga fotokrediet: Canva

Lees ook: Sowat 30 000 mense in Los Angeles ontruim oor brande

Die Saws het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën vandag vir Limpopo en Mpumalanga uitgereik. ’n Waarskuwing vir moontlike oorstromings is ook uitgereik en die publiek word gevra om enige lopende water te vermy.

Vyf mense het verlede week verdrink na swaar reën in Limpopo.

Die Saws het warm temperature vir vandag oor die res van die land voorspel.

Mense word aangemoedig om die weer in hulle omgewing dop te hou vir enige verandering.

Bronne: Saws

Lees ook: Sowat 30 000 mense in Los Angeles ontruim oor brande

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief