Waarskuwings oor donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Donderstormwaarskuwings vir vandag uitgereik

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van Gauteng, Limpopo en Mpumalanga uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael, sterk wind wat infrastruktuurskade kan veroorsaak en bome wat omval.

Lees ook: Krieketspeler Robin Smith (62) oorlede

‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms is vir vandag vir dele van die Noord-Wes en Noord-Kaap uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael en onderbreking van noodsaaklike dienste.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Krieketspeler Robin Smith (62) oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief