Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings oor erge wind en deinings vir vandag uitgereik.
Lees ook: EFF beplan optog na VSA-konsulaat in Kaapstad
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind is vir Springbok, Alexanderbaai, Tsitsikamma, Cape st Francis, Cape Recife, Patensie, Joubertina en Gqeberha uitgereik.
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge deinings geld vir die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal.
Bronne: SAWD





