Waarskuwings vir brandgevaar vir verskeie provinsies vir vandag uitgereik

Lees ook :

Brandgevaarwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik vir vandag fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n brandgevaarwaarskuwing vir verskeie provinsies vir vandag uitgereik.

Lees ook: Verskeie provinsies oor brandgevaar gewaarsku

Daar is ’n brandgevaar in dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Oos-Kaap,  KZN, Mpumalanga en Limpopo.

Mense word gemaan om nie enige vuur aan te steek nie, want droë en winderige weer kan wegholbrande veroorsaak.

Bronne: SAWD

Lees ook: Verskeie provinsies oor brandgevaar gewaarsku

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief