Lees ook: Reën sowel as hittegolf vir SA voorspel
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir erge donderstorms vir vandag uitgereik. Piet Retief en Amersfoort is deur ’n oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms gemaan.
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms geld vir KZN, Gauteng en Mpumalanga.
Bronne: Saws
Lees ook: Reën sowel as hittegolf vir SA voorspel





