Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag en môre uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwing oor erge wind, hoë deinings en reën vir vandag uitgereik. Waarskuwings vir reën in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal is uitgereik.
Mense word gewaarsku om die weervoorspellings vir hulle gebiede dop te hou en versigtig te wees as hulle reis.
Bronne: SAWS
Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag en môre uitgereik





