Lees ook: Twee mense dood en twee gewond in skietery by huis in Motherwell
’n Walviskarkas is vanoggend op Dwarswegstrand gekry. Die omgewingsdepartement het vanoggend reëlings getref vir die karkas om verwyder te word sodra steekproewe voltooi is.
Mense word aangemoedig om eers die gebied te vermy tot die karkas verwyder is.
Bronne: Facebook
Lees ook: Twee mense dood en twee gewond in skietery by huis in Motherwell