Warm en ongemaklike weer vir dele van Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel

Lees ook :

Warm en ongemaklike weer vir dele van Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing vir warm en ongemaklike weer vir vandag vir dele van die Noord-Kaap en Wes-Kaap uitgereik.

Lees ook: Duisende Epstein-dokumente vrygestel

Die warm en ongemaklike weer is vir die Weskus, Kaapse Wynlande-distrik, Sentraal en Klein Karoo voorspel.

Mense word gewaarsku om bedag te wees op sonsteek en hipertermie.

Bron: SAWD

Lees ook: Duisende Epstein-dokumente vrygestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief