Water stroom steeds in Ortleppstraat

Lees ook :

KIMBERLEY – Gefrustreerde inwoners van Ortleppstraat in Kimberley is baie ongelukkig oor die water wat al vir drie maande in dié straat loop. Die situasie is al verskeie kere aangemeld, maar is steeds nie opgelos nie.

Die gat op die hoek van Ortleppstraat is glo vantevore opgevul, maar die pyp is nooit reggemaak nie, wat dus veroorsaak dat die water steeds in die straat lek.

FiND-iT het by die munisipaliteit navraag gedoen en wag nog vir terugvoer.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief