Brekende Nuus
Afrikaans

Weerdiens waarsku teen erge donderstorms en deinings

Weerwaarskuwings uitgereik vir erge donderstorms en deinings

fotokrediet: Facebook
Weerwaarskuwings uitgereik vir erge donderstorms en deinings fotokrediet: Facebook

Lees ook: 14 vlugtelinge dood toe weerlig hulle tydens kerkdiens tref

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes en Oos-Kaap uitgereik.

Die Oos-Kaap is oor erge deinings kuslangs gewaarsku.

Bronne: Saws

Lees ook: 14 vlugtelinge dood toe weerlig hulle tydens kerkdiens tref