Lees ook: Verskeie waarskuwings teen donderstorms vandag uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind vir die Wes-Kaap en dele van die Noord-Kaap vir vandag uitgereik.
Waarskuwings vir erge donderstorms geld vir ander dele van die land. Die Vrystaat, Mpumalanga, Noord-Wes en Gauteng is ook teen erge donderstorms gewaarsku.
Bronne: Saws
Lees ook: Verskeie waarskuwings teen donderstorms vandag uitgereik





