Brekende Nuus
Afrikaans

Wees die week gereed vir koue en reën

Koue front en reën voorspel vir die week

fotokrediet: Canva
Koue front en reën voorspel vir die week fotokrediet: Canva

Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n koue front met sterk winde vir die Oos-Kaap voorspel. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge golwe is uitgereik vir Port Alfred, Nelson Mandelabaai, Cape St Francis en Tsitsikama.

Swaar reën met donderstorms kan vir die Wes-Kaap voorlê.

Die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Noord-Wes en Gauteng kan Donderdag swaar reën te wagte wees.

Bronne: IOL, SAWS

Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag