Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag

Lees ook :

Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag
Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Koue fronte vir die naweek voorspel

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik.

’n Oranje vlak 6-weerwaarskuwing vir erge golwe is vir Kleinzee, Strandfontein, Hondeklip, Dasseneiland, Kaappunt, Knysna, Stilbaai en Hermanus uitgereik.

Kaap St Francis moet met ‘n Oranje vlak 5-waarskuwing vir erge golwe op die hoede wees.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge golwe is geldig vir Port St Johns, The Haven, Keirivier en Port Alfred.

Bronne: SAWS

Lees ook: Koue fronte vir die naweek voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief