Wenner van meer as R110 miljoen het FNB-toep gebruik

Lees ook :

Wenner van meer as R110 miljoen het FNB-toep gebruik fotokrediet: Canva

Die wenner van die R110 904 086 Powerball-boerpot het die FNB-toep gebruik om die Lotto te speel. Die boerpot is op 8 April 2025 gewen.

Lees ook: Powerball uitslae vir 8 April 2025

Spelers word aangemoedig om op hulle banktoepassing te kyk of hulle gewen het. Die kaartjies is geldig vir 365 dae.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 8 April 2025

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief