Daily lotto uitslae vir 10 April 2025
Boerpot: R550 000 Uitslae: 02, 07, 09, 12, 17 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,867 op Thursday 10 April 2025.
Boerpot: R550 000 Uitslae: 02, 07, 09, 12, 17 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
GAUTENG. – Die Merafong- en die Lesedi- plaaslike munisipaliteite is beide vir wanbetaling aan Randwater gestraf. Merafong skuld R1.2 miljard en Lesedi R120 miljoen…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Babaseun is vanoggend (Donderdag) in ‘n buitetoilet in Ethekwini gebore. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê dié diens is omstreeks 09:30…
VSA. – ‘n Seun (9) in Kansas het Woensdag geen probleem gehad toe hy sy skoolbus verpas het nie; hy het doodeenvoudig in sy…
ZIMBABWE. – Die Zimbabwiese regering het aangekondig die eerste betaling aan blanke boere wie se plase tussen 2000 en 2001 opgeëis is, het begin.…
GAUTENG. – Die onderwysdepartement in die provinsie het sy vennootskap met Nal’ibali met onmiddellike effek gestaak nadat ‘n gr.3-leerling van Laerskool Braamfischerville glo seksueel…
VSA. – ’n Fluitjieblaser van Meta, die Amerikaanse tegnologiese konglomeraat, het gister (Woensdag) voor die Amerikaanse kongres getuig die maatskappy het die nasionale veiligheid…
NEDERLAND. – ’n Vragskip het gister (Woensdag) naby die kus van Nederland aan die brand geraak. Lees ook: Olietenkskip bots met vragskip wat natriumsianied…
WES-KAAP. – Aila Garrett is op Fynbosstrand tussen Gouritzmond en Stilbaai deur ‘n rob aangeval. Haar ma, Anndri Garrett, waarsku daar moet versigtingheid aan…
VK. – Grace het einde Februarie geboorte aan Amy Isabel gegee, nadat haar suster Amy haar baarmoeder aan haar geskenk het. Baba Amy Isabel…