Wenner van R124 m. Powerball-boerpot antwoord byna nie foon nie

Lees ook :

Wenner van R124 miljoen Powerball-boerpot het byna nie foon geantwoord nie fotokrediet: Canva

ITHUBA, die operateur van die National Lottery, het aangekondig die wenner van die R124 602 697.30 Powerball-boerpot het Maandag haar geld opgeëis.

Lees ook: Powerball uitslae vir 5 Augustus 2025

Die wenner, wat met die Absa-toep Lotto gespeel het, het gesê sy het oproepe van ’n onbekende nommer gesien, maar gedink dit is iemand wat iets wou verkoop. Volgens die wenner het sy eers die oproepe ignoreer en toe sy Vrydag antwoord, was dit haar bank wat gesê het sy moet by die naaste ITHUBA-kantoor aanmeld, want sy het geld gewen. Sy het eers by ITHUBA uitgevind hoeveel sy gewen het.

Die wenner het gesê haar man is al ’n paar jaar werkloos en dat hulle van die hand in die tand gelewe het. Sy beplan om haar ouers se huis te herbou vir hulle familiehuis en om ’n motor te koop.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 5 Augustus 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief