Lotto uitslae vir 13 Augustus 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 02, 04, 19, 34, 38, 50. Bonus: 49. Lotto Plus 1: 04, 08, 22, 39, 42, 47. Bonus: 18. Lotto Plus 2: 07, 26, 27, 29, 46, 52. Bonus: 42.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,992 op Wednesday 13 August 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 02, 04, 19, 34, 38, 50. Bonus: 49. Lotto Plus 1: 04, 08, 22, 39, 42, 47. Bonus: 18. Lotto Plus 2: 07, 26, 27, 29, 46, 52. Bonus: 42.…
Schalk Burger (senior) is in die Paarl-landdroshof skuldig bevind en gevonnis vir SARS-belastingversuim. Schalk Willem Petrus Burger (69), voormalige Springbokrugbyspeler en sy wynmaatskappy, Welbedacht…
Deur Ilette Coetzer vir Kerkbode Wat as jou eggenoot ‘n narsis is? Agter ’n masker van jovialiteit en ’n breë glimlag wat “s-u-k-s-e-s” uitspel,…
Deur Conette le Roux van LiG “My storie is een van genade, genesing en tweede kanse. Nie omdat ek sterk genoeg was nie, maar…
LANCASHIRE, UK. – ’n Vrou in haar dertigs is Maandagaand oorlede nadat sy deur ’n groot tak in ’n park getref is. Lees ook:…
Wanneer ’n geliefde oorlede is, is daar ’n wetlike proses wat gevolg moet word om die boedel af te handel. Een van die belangrikste…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad se departement van ontspanning en parke gaan weer vanjaar op geselekteerde parke en oop spasies ophou gras sny om…
GAUTENG. – ‘n Man en vrou het Dinsdag op verskeie aanklagte ná die dood van hulle 4-jarige dogter in die Protea-landdroshof verskyn. Die pa…
Deur Dana Snyman vir Kerkbode Jy ry op die snelweg, en dan, opeens, is daar ’n bakkie voor jou, met twee of drie manne…
Deur Martjie Roos vir LiG Alfie Pegram (46), ’n haarkapper in Gqeberha, se lewe is deur swaarkry en talle terugslae gekenmerk. Hy sê: “Die…