Werkloosheidsyfer daal in Suid-Afrika

Lees ook :

Werkloosheidsyfer daal in Suid-Afrika fotokrediet: Canva

Volgens Stats SA is die amptelike werkloosheidsyfer in Suid-Afrika nou 31.9%.

Lees ook: SA se werkloosheidsyfer styg tot 8.2 m.

Daar was ’n styging van 132 000 in die aantal mense met ’n werk na 17.1 miljoen, en ’n daling van 20 000 in die getal werkloses na 8 miljoen.

Die werkloosheidsyfer het vanaf die derde kwartaal van 2024 met 0.2% gedaal.

Bronne: Stats SA

Lees ook: SA se werkloosheidsyfer styg tot 8.2 m.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief