SA se werkloosheidsyfer styg tot 8.2 m.

Lees ook :

SA se werkloosheidsyfer styg tot 8.2 m.
SA se werkloosheidsyfer styg tot 8.2 m. fotokrediet: Canva

Lees ook: Ramaphosa onderteken vandag die NGV

Volgens Statistiek SA het Suid-Afrika se getal werkloses in die eerste kwartaal van 2024 met 330 000 na 8.2 m. gestyg.

Die amptelike werkloosheidskoers is 32.9%, wat 0.8% meer is as die koers verlede jaar vir dieselfde tydperk.

Provinsies waar meer mense werk gekry het, sluit in KwaZulu-Natal, Gauteng en die Noord-Kaap. Meer mense het hulle werk verloor in die Wes-Kaap, Noord-Wes, Mpumalanga, Oos-Kaap en Limpopo.

Bronne: Briefly, SA News, The Citizen

Lees ook: Ramaphosa onderteken vandag die NGV

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief