Kollig-podsending | Die kerk se stem in openbare debatvoering – Jan Lubbe in gesprek met Barnard Beukman
Hy dink ons ag die krag van ons woorde nie genoeg nie. So sê Jan Lubbe, moderator van die NG Kerk, met verwysing na…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,991 op Tuesday 12 August 2025.
Hy dink ons ag die krag van ons woorde nie genoeg nie. So sê Jan Lubbe, moderator van die NG Kerk, met verwysing na…
Op Sondag 17 Augustus omstreeks 06:00 Suid-Afrikaanse tyd stap Dricus “Stillknocks” du Plessis – ons eie UFC-kampioen – die oktagoon binne teen die onoorwonne…
Boerpotte: PowerBall: R10 miljoen. PowerBall Plus: R37 miljoen. Uitslae: PowerBall: 08, 10, 20, 41, 48. Powerball: 04. PowerBall Plus: 01, 02, 16, 25, 34. Powerball: 06 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
GAUTENG. – ’n Protesaksie in Germiston het vandag (Dinsdag) President-, Queen- en Jackstraat beïnvloed. Die kantoor van binnelandse sake is saam met ‘n blok…
KWAZULU-NATAL. – Vier vermeende verdagtes wat glo vroeër vandag (Dinsdag) ‘n huisroof gepleeg het, is kort daarna tydens ‘n skietgeveg met die polisie in…
Deur Helene Meissenheimer vir Kerkbode Hy was moeg vir die doodsdreigemente en dat die polisie niks doen om hom en sy kinders op sy…
PAPUA, INDONESIË. – ’n Aardbewing wat 6.3 op die Richterskaal meet, het vanoggend Papoea in Indonesië getref. Lees ook: Een persoon dood ná aardbewing…
Deur Conette le Roux vir LiG 34 jaar gelede het Annabelle Kotze met geheueverlies in die hospitaal wakker geword. Sy het slegs geweet dat…
UTTARAKHAND, INDIЁ. – Sowat 66 mense is steeds vermis ’n week ná oorstromings Dharali in Uttarakhand getref het. Lees ook: Meer as 100 mense…
Ontrouheid. Dis sekerlik een van die moeilikste paadjies denkbaar: dié van herstel ná huweliksontrou. Hoe vergewe jy? Hoe vertrou jy weer? Is daar hoegenaamd…